fbpx

Sakekamer vra ondersteuning vir Aardklop

Omdat dit so ’n groot bate vir Potchefstroom is, moedig die Potch-Tlokwe Sakekamer die plaaslike sakegemeenskap aan om Aardklop te ondersteun.Die voorsitter van die sakekamer, Bennie Groenewald, sê hulle assosieer hulself graag met Aardklop en vra dat sakelui hierdie groot rolspeler in Potchefstroom se ekonomie op mikrovlak ondersteun.Hy sê die...