fbpx

NWU Bergfietswedren ‘n groot sukses

Die Potch-Tlokwe Sakekamer, tesame met die Noordwes Universiteit as vennoot, het op 4 Mei 2019 hul eerste nasionale bergfietswedren gehou. Die stof het behoorlik tussen die fietsryers op die 15km, 45km en 95km roetes gewaai. Die adrenalien het gepomp soos die fietsryers gekompeteer het om weg te stap met pryse...