fbpx

Amazing Skattejag 2020

Stof jou tekkies af en maak gereed vir die avontuur van die jaar! Dit is weer tyd vir die jaarlikse Potchefstroom Sakekamer Skattejag! Vanjaar trek die immergewilde skattejag 'n splinternuwe baadjie aan en word dit in 'n uitdagende en prettige formaat aangebied naamlik; Amazing Skattejag 2020. Is jy 'n spoggerige...