fbpx

Borg ‘n boom vir die Volkie-Gimmie Eikeboomlaan Geesbaan!

Volkie-Gimmie Derby wil gemeenskap bymekaar bring! Die Potchefstroom Sakekamer, in samewerking met Hoër Volkskool en Potchefstroom Gimnasium, skep vanjaar ‘n “Eikelaan-Geesbaan” om die gemeenskap tydens die immergewilde Volkie-Gimmie Derby bymekaar te bring asook fondse vir die onderskeie skole en Eikeboomlaning Vereniging in te samel.