fbpx

Amazing Skattejag 2020

Stof jou tekkies af en maak gereed vir die avontuur van die jaar!
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Potchefstroom Sakekamer Skattejag! Vanjaar trek die immergewilde skattejag ‘n splinternuwe baadjie aan en word dit in ‘n uitdagende en prettige formaat aangebied naamlik;
Amazing Skattejag 2020.
Is jy ‘n spoggerige sake-skatkis wat graag meer blootstelling wil geniet? Of is jy ‘n waaghalsige sake-jagter wat uitsien na pret en plesier? Moet nie hierdie netwerk geleentheid misloop nie! Skryf in en kompeteer saam met vriende, familie en kollegas terwyl jy op dieselfde tyd met jou besigheid kan spog.

Inskrywingskostes:

Aktiwiteit Skatkis: R2000.00 per skatkis
Statiese Skatkis: R1500.00 per skatkis
Kostes sluit 2x ete-kaartjies, kunstenaars en vermaak in.

Jagterspan: R850.00 per span
Kostes sluit 4x ete-kaartjies, kunstenaars en vermaak in.

Tyd hardloop uit.
75% van ons beperkte aantal skatkiste en jagterspanne is reeds uitverkoop!
Skryf vandag in deur die skakel te volg:

Think Local, Buy Local, Manufacture Local, Procure Local, Travel Local, Stay Local, Relax Local, Eat Local, Drink Local, Wear Local, Exercise Local, Support Local, Empower Local and Enjoy Local.

Join our #ProPotch community today!

Enjoy all the benefits that Potchefstroom Chamber of Commerce can offer and join the community with networking and building your business brand.

Copyright © Potcefstroom Chamber of Commerce  ® All rights reserved.

Our email address: info@potchsakekamer.co.za 
Our contact details: 0716088775
Website: www.potchsakekamer.co.za

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email