fbpx
Kom word deel van n groeiende generasieGedryf deur n passie om die Here te dien, en diensbaar te wees as kerk en om die liggaam van Christus op te bou.
Ons droom van volwasse gelowiges wat vurig die wêreld impakteer. Ons doen die lewe saam, groei saam en maak saam ‘n impak!
We are a congregation of the Reformed Churches in South Africa (RCSA), made up of Christians living out our salvation by trying to obey God’s Word, follow his Son Jesus Christ and help each other. As a diverse church family with people from different cultures, many of our members coming from other countries outside of South Africa, we welcome all people of any background.