
Aardklop
- AARDKLOP, wat in 2018 die kykNET Fiëstas-toekenning gewen het vir die Gewildste Kunstefees in Suid-Afrika, word jaarliks in Potchefstroom aangebied. Die fees lok meer as 70 000 feesgangers van regoor Suid-Afrika en bied ’n omvattende feesprogram wat visuele, kinder-, musiek- en toneelproduksies insluit. Op ’n plaaslike vlak fokus die fees sterk op die uitbou van die ekonomie, werkskepping binne die gemeenskap en langtermyn belegging in plaaslike besighede en diensverskaffers
- 071 683 2585
- https://www.aardklop.co.za
- Entertainment