
Dienssentrum vir Bejaardes
- Die doel van die Dienssentrum:Om die nodige ondersteunende hulpdienste aan ouer persone te lewer. Om verrykende, sosiale en geestelik geleenthede te skep wat ouer persone in staat stel om so lank as moontlik selfstandig en aktief as volwaardige lede van die gemeenskap te kan funksioneer.
- 018 293 0678
- https://www.facebook.com/Potch-Dienssentrum-221399161374633/
- NGO's