
Huis Hebron
- Hebron Huis vir haweloses is sowat 14km buite Potchefstroom op die Vereenigingpad (R54) geleë. Die deure is in Junie 2003 gepoen, nadat daar vir twee jaar onder moeilike omstandighede, aan die oprigting van die eerste gebou gewerk is
- 018 290 1802
- http://www.hebronpotch.co.za/
- NGO's