
Laerskool Baillie Park
- Laerskool Baillie Park is verbind tot verantwoordbare opvoeding. Alle opvoedings aktiwiteite, akademie, sport en kultuur geskied vanuit Christelike geloofsoortuiging wat as grondslag en vertrekpunt dien. Ons onwrikbare vertroue in die sinvolheid en noodsaaklikheid van die opvoeder se bemoeienis met die opvoeding, dien as krag en motivering vir Laerskool Baillie Park se ideale.
- 018 290 5377
- http://www.baillielaer.co.za/
- Schools