
Potchefstroom Gimnasium
- By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus ‘n plek vir enige leerder in Gimmies. Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.
- 018 293 0267
- https://www.gimmies.co.za
- Schools