AGM Black tie event
Join us on Thursday, 20th April 2023, for the Potchefstroom Chamber of Commerce’s Black Tie Annual General Meeting, Management Elections, and Award Ceremony.
GAAN WILD MTB & RUN 2023
Gaan WILD vanjaar saam met die Potchefstroom Sakekamer tydens ons jaarlikse MTB en trail run. Hierdie bergfiets en hardloop kompetisie vind hierdie jaar van 7 – 8 Oktober plaas by Lekwena Wildlife Estate. Deelnemers staan ’n kans om pryse ter waarde van R50 000.00 te wen.
Help ons om misdaad weg te dryf
Die Potchefstroom Sakekamer se jaarlikse gholfdag is om die draai en jy kan help om misdaad in die sentrale besigheidskern weg te dryf, een hou op ‘n slag!
Potchefstroom, it’s time to clean-up and recycle!
Potchefstroom, it’s time to clean-up and recycle! Springtime is clean-up time! As part of the National Clean-Up and Recycle SA week, the Potchefstroom Chamber of Commerce, in collaboration with CleanUp Together JB Marks and Deswalner Recycling, aims to pick up 3000 garbage bags of litter. We invite all businesses, organisations, families, and community members to take hands and […]
GAAN WILD MTB & RUN 2022
Vanjaar het die Potchefstroom Sakekamer WILD gegaan by ons jaarlikse MTB en trail run. Hierdie bergfiets en hardloop kompetisie het vanjaar van 1-2 Mei by Lekwena Wildlife Estate plaas gevind. Deelnemers het ’n kans gestaan om pryse ter waarde van R50 000.00 te wen.
#ProPotch Annual Black Tie AGM & Award Ceremony 2022
The Potchefstroom Chamber of Commerce Black Tie Annual General Meeting, Management Elections and Award Ceremony took place on 21 April 2022. Along with 150 members and friends of the Potchefstroom Chamber of Commerce, we honoured our members, reflected on the past year’s projects, and listened to thought leader G.P. van Oudtshoorn’s valuable and entertaining business advice.
Gaan Wild event
Vanjaar gaan die Potchefstroom Sakekamer WILD as dit by MTB en Trail Running kom!
Amazing Skattejag 2021
Stof jou tekkies af, politoer jou wiele en maak gereed vir die avontuur van die jaar! Dit is weer tyd vir die jaarlikse Potchefstroom Sakekamer Amazing Skattejag!
#ProPotch Sake-Ontbyt 2021
Wink stabiliteit vir besighede na die afloop van die verkiesing en medium termyn begroting?
#ProPotch Sakekamer Gholfdag
Nooi jou vriende en sakekennise en neem deel aan die #ProPotch Sakekamer gholfdag. Dagboek solank die datum en maak seker jy stop ‘n gat toe.
Amazing Skattejag 2020
Stof jou tekkies af en maak gereed vir die avontuur van die jaar! Dit is weer tyd vir die jaarlikse Potchefstroom Sakekamer Skattejag! Vanjaar trek die immergewilde skattejag ‘n splinternuwe baadjie aan en word dit in ‘n uitdagende en prettige formaat aangebied naamlik; Amazing Skattejag 2020.
Is jy ‘n spoggerige sake-skatkis wat graag meer blootstelling wil geniet? Of is jy ‘n waaghalsige sake-jagter wat uitsien na pret en plesier? Moet nie hierdie netwerk geleentheid misloop nie! Skryf in en kompeteer saam met vriende, familie en kollegas terwyl jy op dieselfde tyd met jou besigheid kan spog.
Wys ons wie is baas en skryf vandag in!
#ProPotch Sake-Ontbyt
Dit is tyd vir ‘n regte Sake-ontbyt met mense, kos en top kundigheid! 2020 is beslis ‘n uitdagende jaar en talle besigheidseienaars is onseker oor wat die toekoms mag inhou. Ons gesels met Dr. Roelof Botha, ekonomiese adviseur by die Optimum Investment Groep en Theo Venter, politiese kenner by die Noordwes-Universiteit oor ekonomiese vooruitgang na die COVID-19 pandemie. Kom kuier saam tydens ons sake-ontbyt op Woensdag, 4 November 2020 by The Feather Hill Venue.
Kaartjies sluit ‘n heerlike ontbyt en verversings in. Koste van kaartjies:
Lede: R120 pp
Nie-Lede: R150 pp
Tafel van 10: R1000 per tafel
Volg die skakel om jou plek te bespreek: https://bit.ly/3oqevO6
Kontak ons by 0716088775 of info@potchsakekamer.co.za vir verdere inligting.
Business Value Event
#ThrowbackThursday to a wonderful evening spent with leading businessmen! We enjoyed learning more about what makes a business successful and how to stay on top of your game. A huge thanks to Strategix and EntruTech for making this exceptional evening a reality!
NWU Bergfietswedren ‘n groot sukses
Die Potch-Tlokwe Sakekamer, tesame met die Noordwes Universiteit as vennoot, het op 4 Mei 2019 hul eerste nasionale bergfietswedren gehou. Die stof het behoorlik tussen die fietsryers op die 15km, 45km en 95km roetes gewaai. Die adrenalien het gepomp soos die fietsryers gekompeteer het om weg te stap met pryse wat ter waarde van R50 […]
NWU Extreme MTB Challenge
Read more about the NWU MTB Challenge we hosted together with the NWU as strategic partner. 😊🙌🏼
Karoo to Coast
Karoo to Coast was nie net Bloedsweet en Uithou vermoë nie, maar sommer baie pret. Nie een van ons ryers het in ‘n boom opgeland nie………… en almal die wenpaal gehaal. Baie geluk Karoo to Coast was not only Blood Sweat and Endurance, but a lot of fun. None of our riders landed in a […]
Potjiedag 2018
It was a privilege to spend the Saturday with Potchefstroom’s Potjiekos Gurus. The day consisted of fun, entertainment and of course, delicious food. Thanks to all the teams for your delicious potjiekos, we are already looking forward to next year!
Sakekamer vra ondersteuning vir Aardklop
Omdat dit so ’n groot bate vir Potchefstroom is, moedig die Potch-Tlokwe Sakekamer die plaaslike sakegemeenskap aan om Aardklop te ondersteun.Die voorsitter van die sakekamer, Bennie Groenewald, sê hulle assosieer hulself graag met Aardklop en vra dat sakelui hierdie groot rolspeler in Potchefstroom se ekonomie op mikrovlak ondersteun.Hy sê die fees, wat vanjaar met die […]