Volkie-Gimmie Derby wil gemeenskap bymekaar bring! Die Potchefstroom Sakekamer, in samewerking met Hoër Volkskool en Potchefstroom Gimnasium, skep vanjaar ‘n “Eikelaan-Geesbaan” om die gemeenskap tydens die immergewilde Volkie-Gimmie Derby bymekaar te bring asook fondse vir die onderskeie skole en Eikeboomlaning Vereniging in te samel.
Gaan Wild event
Vanjaar gaan die Potchefstroom Sakekamer WILD as dit by MTB en Trail Running kom!
Bestuursverkiesing 2022
Nominasies vir die Potchefstroom Sakekamer Bestuur is amptelik oop!
POPI Act Compliance Notice
Dear #ProPotchefstromer, your protection is our priority!The Protection of Personal Information Act (POPIA) is now on everyone’s lips, and it should be. The law is designed to protect the way your personal information is used, stored, and processed. As Chamber of Commerce, we are committed to protect your data privacy in all...
Die ProPotch Pothole-projek wil hoofroetes slaggatvry maak
Hulle mik om in 100 werksdae Potchefstroom se hoofroetes slaggatvry te maak. Die projek beloop sowat R1 miljoen. Dit kos sowat R500 om ‘n slaggat van een vierkante meter te herstel.