fbpx

Events & News

Have a look at our events in the video below

Business

#ProPotch NWU Extreme Weekend

We are very excited about the #ProPotch NWU Extreme Weekend that is taking place from the 1st to the 2nd of May 2021 at Lekwena Wildlife Estate.

This action-packed weekend will be filled with adventure, as the Potchefstroom Sakekamer and the NWU – North-West University is hosting the annual NWU Extreme MTB Challenge and #ProPotch Trail Run @Lekwena.

Business

Black Tie AGM and Award Ceremony

The Potchefstroom Chamber of Commerce Black Tie Annual General Meeting and Award Ceremony will take place on Wednesday, 14 April 2021! Join us as we honour our members, reflect on the past year’s projects and listen to motivational guest speaker, Tertius Nieuwoudt. Limited space available so remember to RSVP on or before Monday, 12 April 2021. Dress to impress for the #ProPotch networking opportunity of the year!

RSVP by following the link below:
https://forms.gle/miDhEVALgwNAx86C8

Business

Free #ProPotch POPI Act Webinar

Is your organisation familiar with South Africa’s data privacy laws, especially the POPI ACT? Check out this #ProPotch POPI ACT Compliance Webinar to make sure that your organisation is compliant with the Act’s provisions. Thanks to Ettienne Broodryk (Potchefstroom Chamber of Commerce Board Member), Mr Daniel Richards Prokureur/Attorney (Compliance Attorney at Daniel Richards Attorneys) and PictureCafé for making this webinar one for the books!

Events

Amazing Skattejag 2020

Stof jou tekkies af en maak gereed vir die avontuur van die jaar! Dit is weer tyd vir die jaarlikse Potchefstroom Sakekamer Skattejag! Vanjaar trek die immergewilde skattejag ‘n splinternuwe baadjie aan en word dit in ‘n uitdagende en prettige formaat aangebied naamlik; Amazing Skattejag 2020.
Is jy ‘n spoggerige sake-skatkis wat graag meer blootstelling wil geniet? Of is jy ‘n waaghalsige sake-jagter wat uitsien na pret en plesier? Moet nie hierdie netwerk geleentheid misloop nie! Skryf in en kompeteer saam met vriende, familie en kollegas terwyl jy op dieselfde tyd met jou besigheid kan spog.
Wys ons wie is baas en skryf vandag in!

Business

#ProPotch Sake-Ontbyt

Dit is tyd vir ‘n regte Sake-ontbyt met mense, kos en top kundigheid! 2020 is beslis ‘n uitdagende jaar en talle besigheidseienaars is onseker oor wat die toekoms mag inhou. Ons gesels met Dr. Roelof Botha, ekonomiese adviseur by die Optimum Investment Groep en Theo Venter, politiese kenner by die Noordwes-Universiteit oor ekonomiese vooruitgang na die COVID-19 pandemie. Kom kuier saam tydens ons sake-ontbyt op Woensdag, 4 November 2020 by The Feather Hill Venue.
Kaartjies sluit ‘n heerlike ontbyt en verversings in. Koste van kaartjies:
Lede: R120 pp
Nie-Lede: R150 pp
Tafel van 10: R1000 per tafel
Volg die skakel om jou plek te bespreek: https://bit.ly/3oqevO6
Kontak ons by 0716088775 of info@potchsakekamer.co.za vir verdere inligting.

Business

How to keep it together in the workplace?

This webinar focuses on what employees go through during the COVID-19 pandemic and lockdown period, and what employers can do to assist their employees. Personal and team strategies for coping with uncertainty and managing anxiety are addressed. We also look at options and strategies for businesses to adapt to the current challenging business environment.

Business

Covid-19 Crisis Funding

In recent weeks, the South African government and various private sector players have implemented interim measures to curb the immediate and longer-term effects of the Covid-19 pandemic on business and industry.

News

Covid-19 Tax Measures

The Minister of Finance has announced the following exceptional tax measures as part of the fiscal package outlined by President Cyril Ramaphosa on 23 March 2020 in his speech on the Escalation of Measures to Combat COVID-19.

Business

Covid 19 riglyne guidelines

Ons is almal onkant deur die vinnige verspreiding en geweldige effek van die COVID-19 (Coronavirus) in die wêreld en ook in ons land betrap.

Business

Budget Speech Highlights 2020

The finance minister delivered a bold budget speech on Tuesday, 25 February 2020. Instead, he chose to ease the pressure on companies and individuals and tried to absorb much of that pressure by the government.

Business

Business Value Event

#ThrowbackThursday to a wonderful evening spent with leading businessmen! We enjoyed learning more about what makes a business successful and how to stay on top of your game. A huge thanks to Strategix and EntruTech for making this exceptional evening a reality!

Business

Toolbox Talks

Sukses is ‘n belangrike doelwit in enige besigheid. Vandag op #ToolboxTalks praat die sakelui oor wat sukses vir hulle beteken.

Events

NWU Bergfietswedren ‘n groot sukses

Die Potch-Tlokwe Sakekamer, tesame met die Noordwes Universiteit as vennoot, het op 4 Mei 2019 hul eerste nasionale bergfietswedren gehou. Die stof het behoorlik tussen die fietsryers op die 15km, 45km en 95km roetes gewaai. Die adrenalien het gepomp soos die fietsryers gekompeteer het om weg te stap met pryse wat ter waarde van R50 000-00 was. Natuurlik, was die roete so gevul met Potchefstroom se natuurskoon dat die fietsryers nie uitgepraat kon raak daaroor nie. Die roete het iets van alles bevat- van draaie en swaaie, modder en klippe tot koppies en klowe. Dit was baie, baie lekker! “Ek

Events

NWU Extreme MTB Challenge

Read more about the NWU MTB Challenge we hosted together with the NWU as strategic partner. 😊🙌🏼

Events

Karoo to Coast

Karoo to Coast was nie net Bloedsweet en Uithou vermoë nie, maar sommer baie pret. Nie een van ons ryers het in ‘n boom opgeland nie………… en almal die wenpaal gehaal. Baie geluk Karoo to Coast was not only Blood Sweat and Endurance, but a lot of fun. None of our riders landed in a tree ………… and they all reached the finish line. Congratulation

Events

Potjiedag 2018

It was a privilege to spend the Saturday with Potchefstroom’s Potjiekos Gurus. The day consisted of fun, entertainment and of course, delicious food. Thanks to all the teams for your delicious potjiekos, we are already looking forward to next year!

Events

Sakekamer vra ondersteuning vir Aardklop

Omdat dit so ’n groot bate vir Potchefstroom is, moedig die Potch-Tlokwe Sakekamer die plaaslike sakegemeenskap aan om Aardklop te ondersteun.Die voorsitter van die sakekamer, Bennie Groenewald, sê hulle assosieer hulself graag met Aardklop en vra dat sakelui hierdie groot rolspeler in Potchefstroom se ekonomie op mikrovlak ondersteun.Hy sê die fees, wat vanjaar met die kykNET Fiësta-toekenning as Gewildste Kunstefees vereer is, maak jaarliks ‘n bydrae van R50,3 miljoen tot die plaaslike ekonomie.Die fees neem meer as 350 plaaslike inwoners in diens en lok ook meer as 70 000 kuns- en kultuur-entoesiaste van regoor Suid-Afrika na Potchefstroom.Volgens Groenewald is die

#ProPotch NWU Extreme Weekend

We are very excited about the #ProPotch NWU Extreme Weekend that is taking place from the 1st to the 2nd of May 2021 at Lekwena Wildlife Estate.

This action-packed weekend will be filled with adventure, as the Potchefstroom Sakekamer and the NWU – North-West University is hosting the annual NWU Extreme MTB Challenge and #ProPotch Trail Run @Lekwena.
Join us on the most scenic MTB and trail run route, filled with wildlife, climbs and beautiful views. Register online by following the links: