Ons neem Suid-Afrika se ekonomiese- en politieke temperatuur!
Kom gesels saam met Prof Theo Venter (Politiese- en Beleid Spesialis) en Johann Els (Groep Ekonomiese Hoof, Old Mutual, Ltd) oor Suid-Afrika se huidige Ekonomiese- en Politiese klimaat en wat 2024 vir Suid-Afrika inhou.
Die #ProPotch Sake-ontbyt is die perfekte netwerkgeleentheid waar kundigheid, feite, vooruitsigte en wenke gedeel word om sodoende die volgehoue sukses van jou onderneming in 2024 te verseker.